Januarie 2025
- M van Zyl

- Mar 24, 2025
- 1 min read

Kan jy 'n oomblik beskryf wat jou lewe verander het?
Die dag toe ek ophou drink het.
Wat is die grootste uitdaging wat jy al moet oorkom en hoe het dit jou gevorm?
Ek was 'n alkoholis wat moes gaan vir rehabilitasie dit het my lewe op 'n ander plek gebring.
As jy jou lewe in drie woorde moes opsom wat sou dit wees?
Simply the best.
Wat moitiveer jou om elke dag aan te hou?
My kinders
Vertel my van iets of iemand wat jou hoop gee in moeilike tye.
My oorlede ma.
Wat is die grootste les wat jy al geleer het?
Never lie to yourself.
Wat beteken tuiste vir jou?
My kinders
As jy 'n boodskap aan jou jongerself kon stuur wat sou dit wees?
Ek moet geluister het na die regte dinge.
Wat waardeer jy die meeste in ander mense?
Eerlikheid
Vertel my van 'n tyd wat jy moes kies tussen wat maklik en wat reg is.
Rehab
Hoe beinvloed jou verlede jou huidige perspektief van die lewe?
Don't take life for granted.
Wat is jou idee van geluk?
Liefde
As jy alles moes verloor behalwe een ding, wat sou jy kies om te hou?
My kinders
Wat is die een ding wat jy wil he mense van jou moet weet selfs al weet hulle niks anders nie.
Dat ek maar 'n softie is.
Wat is jou grootste hoop vir die toekoms?
Regverdigheid in God se oe.
Sou jy jou skoene wou weggooi, ophang of oorgee vir iemand anders?
Ophang vir eers
Comments